As dit nie is vir speurdersersant J?rt se skerpsinnige waarnemingsvermo?, sy bre? bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!