Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Vind Die Oorvloedige Lewe [Afrikaans] Book

ISBN: 1931800731

ISBN13: 9781931800730

Vind Die Oorvloedige Lewe [Afrikaans]

"Die Bybel s? dat om jou lewe te vind moet jy dit eers verloor-en, *Michele Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wat geroep is om die voorloper vir baie vrouens te wees wat hulleself alleen vind, dikwels 'n man of kinders of familie verloor. In die eerste van haar vyf boek reeks, neem Michele ons saam op haar reis wat haar nie gelei het om te verwerf wat sy verloor het nie- maar eerder tot 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam dat sy 'n inspirasie vir almal van ons geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele, in stede daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag droom het moontlik sou wees nie- sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar om die w?reld gelei het, letterlik, maar selfs meer-sy het haar lewe met haar Beminde Bruidegom ontdek en gevind dat ons bedoel was om Sy mees kosbaarste Bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur nadat ons sterf."

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.71
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Parenting & Relationships

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured