Ontmoet vir Vettie. Net Vettie. ʼn Gewone seun vol lewenslus, geite en goete. Die breinkind van Ds Kallie Fourie, afgetrede Leraar van die Baptiste Kerk. As eerstejaar student het hy met ʼn kinderbediening in Brakpan begin - dit is hier waar Vettie "geskep" is. Hierdie verhale van Vettie het ʼn groot inslag in die kerk gehad en was hoog in aanvraag. Klein en ook veral groot, het dikwels aangedring op ʼn storie oor Vettie. Vir die afgelope 50 jaar was verhale en dramatiese vervolgverhale oor Vettie ʼn gereelde deel van eredienste. Daar is altyd gepoog om by elke verhaal ʼn geestelike toepassing by te voeg. As u dus hierdie bundel sou opneem en lees, bid ek dat u dit sal geniet en die se?n sal kan put uit die boodskap daaragter.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.