Adriaan Swart het sy hart vir liefde gesluit n 'n verbrokkelde huwelik. Sy susters se volgehoue pogings om hom weer aan 'n vrou voor te stel, laat hom koud-totdat Sonja Els onverwags in sy lewe verskyn. Sy sprankelende geaardheid en passie vir perderedding maak dat sy stadigaan sy hart se beskermingsmure begin afbreek. Maar Adriaan sukkel steeds om te vertrou, veral met Steven Brink, die selfversekerde perdeterapie-spesialis, wat skynbaar ook in Sonja belangstel.Terselfdertyd word Denise Ekron, 'n ou vriendin, weer in sy lewe ingesleep-maar sy dra haar eie geheime en seer. Terwyl Facebook-boodskappe en toevallige ontmoetings al hoe persoonliker raak, word Adriaan gedwing om sy eie vrese en verlange in die o te kyk. Kan hy die liefde nog 'n kans gee, of sal sy vrese sy tweede kans op geluk verspeel?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.