Jy kry digters wat gedigte skryf en jy kry skrywers wat versies skryf. Ek is n versie skrywer want my versies is dinge wat met ons almal kan gebeur, soms mooi dinge, soms nie sulke mooi dinge. Dinge wat soms emosies wakker maak wat ons nie geweet het ons het nie..
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.