Meneer Venter neem die graad vyf klas vir 'n staptoer in die berge, maar iemand kry seer. Die Kraaie sal moet gaan hulp soek. Dinge loop egter nie soos hulle gehoop het nie. Vinnig raak dit donker en Mossie en sy twee maats word vasgevang in 'n reuse storm. Ons drie maats weet nie waar hulle is nie en soek skuiling in 'n grot. Daar vind hulle iets wat dalk net die einde van die Kraai kan beteken. Het hulle dalk net die keer hulle rieme styfgeloop?This...