![Vergelding [Afrikaans] B0BW2SXFTD Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/17139B2A77BA83DCC14829C9FBD70C856E3923C2.jpeg)
Soos jy lewe, so sal jy sterwe... Eduard en Engelhard Dijkstra is 'n identiese tweeling wat so identies is, selfs al woon hul in verskillende dorpe, dieselfde aantrek. Daar is net een verskil - Eduard is 'n geharde dwelmbaas al vanaf 'n baie jong ouderdom, en Engelhard...