![Van Paradegrond tot Pastorie [Afrikaans] B0CVJY3CZL Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/6AFA5D6A120D64496D415D1F9BA97FCF64F4580D.jpeg)
Hierdie boek neem jou op 'n lewenspad, besaai met allerhande uitdagings, geloofstories en 'n glimlag met 'n traan vermeng. Daar is skreeusnaakse tye in die Weermag, die ernstige oomblikke - en wie s dat 'n mens nie in die kerk mag lag nie? Al hierdie emosies kom by jou op...