![Tyd van die Leeu [Afrikaans] 1991455739 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/10DB67F280E0733D40ED319E9559A77760DF929A.jpeg)
**Tyd van die Leeu - 'n Spannende Verhaal van Mag, Liefde en Verraad** Gerhard Brandt het net een doel: om in vrede op sy Vrystaatse plaas te leef. Maar toe sy liefde vir die beeldskone Chiara hom in 'n magstryd betrek, bevind hy hom in 'n dodelike spel waar geld,...