Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Twee word een [Afrikaans] Book

ISBN: B0GYQC5X6P

ISBN13: 9798235736016

Twee word een [Afrikaans]

Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Ho r Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Ho rskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel.

As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen ... In Conversation With... is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$18.65
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured