Ervaar 'n Griekse eiland tussen die bladsye van 'n boek Lira word vir drie maande na 'n Griekse eiland gepos om by haar halfsuster te gaan bly wat sy nog nooit tevore ontmoet het nie. Haar ma wil h sy moet so ver as moontlik wegkom van wat in Kaapstad gebeur het. Bloed is nie altyd dikker as water nie, of is dit?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.