Tussen Verlies en Asemhaal is nie 'n mooi storie met netjiese antwoorde nie. Dis 'n rou, eerlike reis deur geweld, verwerping, stilte, liefde, verslawing en die diep verlange om net rens te behoort. Daniel Pretorius vertel van 'n lewe vol rondswerf, wegkruip en probeer oorleef in 'n w reld wat hom dikwels laat voel het hy is verkeerd. Van 'n seun wat moes leer om sy eie asem terug te vind tussen trauma, geheimhouding en verlies. Dis 'n verhaal van: gebroke families, verbode liefde, Hillbrow se lig en donker, die letsels van woede, en die klein, hardnekkige hoop wat nooit heeltemal doodgaan nie. Brutaal eerlik. Soms seer, maar altyd menslik. Want selfs tussen verlies ... bly 'n mens asemhaal.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.