Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Tussen Doringdraad en Kosmos [Afrikaans] Book

ISBN: B09M4NZF9G

ISBN13: 9798769553844

Tussen Doringdraad en Kosmos

Drienie Joubert-Kelly se liefde vir Afrikaans en po?sie kan gesien word in haar werk, alles wat in haar persoonlike lewe gebeur, mense, omstandighede, die see, berge en bos is alles dinge wat haar inspireer om te skryf. Sy is veral lief vir die bosveld en beskryf haarself as ń Bosveld - Eva

hoor jy hoe my drome baljaar
waar die kosmosblomme uitbundig lag
want
my denke is ń skildery van lentekleure
waar weerspie?lings die grasveld kol-kol verken
en my woorde soos tolbos
aan ń hakiesdraad verstrengel

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.18
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured