'n Spanningsverhaal Die aantreklike jong dokter Karin Maree se lewe verander oornag in 'n nagmerrie toe sy onskuldig betrek word by 'n groot dwelmkartel wat sy yster tentakels ingeslaan het in London en Kaapstad, en ook die hele Afrika asook lande in Europa. So tussendeur helikoptergevegte in die lug en brutale gevegte op land, het Kupido gesorg vir die wonderlike aroma van liefdesontwakings...
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.