![Tong in die kies: : lekkerlees kortverhale [Afrikaans] 1508510458 Book Cover](https://m.media-amazon.com/images/I/41jAkjtMguL._SL500_.jpg)
"Ai, nou dat julle van 'n STEPPING praat, dink ek sommer aan vroulief. Sy koop mos eendag sommer ook van die goedjies wat jou volgens die advertensie drie of vier sizes laat krimp. Dit kan glo glad nie gesien word as jy dit aan het nie. Die betrokke aand moet ons na 'n deftige...