![Thola Sana [Afrikaans] B09QFBNPRN Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/929BC4FEEE8CC79C9DA6EAF314C2C6A9905D57FB.jpeg)
Wanneer Dirk van die Oorlog af terugkom, vind hy die graf van 'n kindjie en die afgebrande murasie waar sy huis was. Maar, was dit die Engelse soldate wat dit gedoen het, of iemand anders? Soos enige goeie boek, gryp Thola Sana jou verbeelding van die eerste bladsy af...