Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback TEEN Beterwete in HOOP [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455399

ISBN13: 9781991455390

TEEN Beterwete in HOOP [Afrikaans]

TEEN BETERWETE IN HOOP is die opvolg van Trientjie se vorige boek: DIE LIEFDE IS BLIND.

Erika is verloof aan George, maar sy worstel met gevoelens van vrees en wanhoop oor die toekoms, want George is besitlik en manipulerend, wat haar ongemaklik laat voel. Sy vind egter troos in haar vriendskap met Mandy en haar sterk geloof.

'n Week voor haar troue, daag haar broer, Jonathan, saam met 'n vriend op by haar ouerhuis vir 'n familiebyeenkoms. Erika en Pierry voel onmiddellik sterk aangetrokke tot mekaar. Sy kom tot die besef dat Pierry die man is, wat deur die Here op die regte tyd aan haar gestuur is.

Wanneer Pierry met sy motorfiets die dag voor haar troue by hulle huis opdaag en haar vra om met hom te trou, s sy dadelik ja. Haar ouers word egter nie so maklik oortuig nie. Na 'n argument tussen haar pa en Pierry, vlug Erika saam met hom agterop sy motorfiets weg.

Afgesien van vele struikelblokke op hulle pad na geluk, bly Erika se geloof standvastig. Wat hou die toekoms vir die twee jongmense in?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.57
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured