Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Sy wat wil dien [Afrikaans] Book

ISBN: 1048311538

ISBN13: 9781048311532

Sy wat wil dien [Afrikaans]

Toe Arina Strydom in 1971 as een van die eerste vroue vir milit re opleiding in die Suid-Afrikaanse Le r gekeur word, kon sy kwalik voorsien hoe haar pad oor dekades sou ontvou. As pionier, offisier, sportvrou, soldaatvrou, gemeenskapsleier en natuurbewaarder kies sy telkens die moeiliker pad - nie ter wille van erkenning nie, maar uit 'n diep oortuiging dat ware leierskap in diensbaarheid l .

Met eerlikheid, wysheid en warmte neem sy die leser saam deur die uitdagings van die grensoorlog, die eise van 'n milit re gesinslewe, die jare in die Krugerwildtuin tydens die renosterstroperykrisis en haar voortgesette betrokkenheid by veterane en gemeenskapsprojekte.

Sy wat wil dien is meer as 'n persoonlike lewensverhaal. Dit is 'n getuienis van moed, opoffering, geloof, deursettingsvermo en die blywende invloed van iemand wat haar lewe daaraan gewy het om ander te dien.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.00
Save $4.99!
List Price $23.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Notice | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured