Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Sy fluisterstem in die vreemde (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0CTWRLVX3

ISBN13: 9798877992771

Sy fluisterstem in die vreemde (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

Ek kyk terug op my lewe en sien mylpale en kruispaaie wat ek gedink het die moeilikste ooit sou wees, maar niks sal kan vergelyk met hoe dit is om na o vreemde land te gaan nie. Om weg te wees van hulle wat jou 'lewe' is en waar jy veilig voel. Oor die loop van tyd het ek die Here se fluisterstem in die vreemde gehoor wat my geanker gehou het, wat my koers gegee het en wat my vrede gebring het. Ek deel graag van hierdie gedagtes, wat my diep geraak het met jou wat steeds na soveel jare o diep impak op my lewe maak, met jou wat ek op hierdie pad ontmoet het ...en ook met jóú, wat ek nog nóóit ontmoet het nie, maar deur hierdie ervaring o deelgenoot is aan die 'wipplank-emosies' en 'op-en-af-golfry-ervarings' wat mens op stilword plekke bring...om Sy stem te hoor ...al is dit net o fluistering. Mag jy hierin die hart van God raaksien soos wat ek Hom leer ken het. Groote: 5' x 8' Voorkoms: sagteband met 'matte' voorkoms voorblad 108 room kleurige bladsye

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured