![Sweepslag van die Liefde [Afrikaans] 1991455933 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/3E5263A1D206DAED78C9989938FEE65A5B7F43DD.jpeg)
Werner Botha word Duitsland toe verplaas deur sy werk. Sy vrou Kendra en hul dogtertjie Kari gaan saam.
Oornag is hulle vreemdelinge in 'n land waar hulle nie eers die taal verstaan nie. Vir Werner is dit nie
'n probleem nie, want hy word deur sy werk na verskeie ander...