![Suleika [Afrikaans] B0C8R43V9L Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9A8ED9B50C8D42917EF968A959E3661ABBB7533C.jpeg)
Suleika, word gebore as die dogter van 'n Arabiese diktator vader en moeder, wat as vrou byna geen bestaansreg in Jemen, Saudi Arabi het nie. In haar tienerjare het sy dikwels verskille met haar vader oor die onderdrukking van vroue in hulle land. As gevolg daarvan word sy deur...