Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Sukkelariteit [Afrikaans] Book

ISBN: B09DJ8TT7P

ISBN13: 9798463525185

Sukkelariteit [Afrikaans]

36 Lekkerlees Staaltjies

Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die o? van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis 'n boek gevul met 'n lag, 'n traan en ook 'n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op 'n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is 'n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die o? van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het.

Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, 'Maar net Mens' waar daar lekker saam gekuier word.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured