![Strydgedigte [Afrikaans] 1091681791 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9FE42DB7BB502B9C28983C2DDF4371BB8138D5F3.jpeg)
Hierdie digbundel behels 'n reeks van 50 epiese gedigte wat as 'n kulturele monument ter ere van die Boere-Afrikanervolk verstaan word. Neergeskryf in 'n welluidende volkse verhaaltrant getuig hulle van daardie gedagtes wat nog steeds in ons harte brand: ons volk se innigste...