Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Stories wat saak maak: Kortverhaal Bundel [Afrikaans] Book

ISBN: B0D578YYGY

ISBN13: 9798326638045

Stories wat saak maak: Kortverhaal Bundel [Afrikaans]

Hierdie tien verhale illustreer hoe broos ons menslike verhoudings is. Broos en kosbaar. Ons is uitgelewer aan mekaar, ons smagting na aanvaarding en liefde maak of breek ons. Dit maak saak hoe ons met mekaar omgaan, want net d n sal ons bewus wees van mekaar se seer en pyn.

Die verhale vertel van liefde wat nie vervul word nie, pyn en seer wat ons krank maak, 'n grysappelboom waaronder drome gedroom word. Drome, as ons regtig glo, wat tog bewaarheid sal word.

Die leser sal hom/haar maklik kan vereenselwig met die verhale, omdat dit gebeure is wat ons tog die een of ander manier raak.
Al is omstandighede nie altyd gunstig nie, is dit nie jou omstandighede wat bepaal waar jy eendag gaan opeindig nie, jy bepaal dit self.

Stories is nie maar net stories nie, dit maak saak.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured