Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Stilte voor Storm [Afrikaans] Book

ISBN: B08QLFWQZJ

ISBN13: 9798581196434

Stilte voor Storm

Gebore met Sistiese FibroseGod het Andries uitverkoseDie dokters was doemprofeteGod het geskep met 'n beter wete Anna-Mart vertel: "Die Stilte is deur 'n Storm na 25 jaar finaal gebreek. Stilte voor Storm vertel die verhaal van ons seun, Andries van der Merwe se stryd met die genetiese siekte, Sistiese Fibrose en die wonderwerk van 'n dubbele long-oorplanting wat hom die kans op kwaliteit lewe gee. Die Here het in Sy groot genade my gebede almal beantwoord en die skenker Storm en sy moeder, Lisa Smorenburg aan ons bekend gemaak.Die wonderwerk aan Andries gegun vir 'n tweede kans op lewe asook die geleentheid gegun om Storm se gesin by te staan het my laat besef dat ek hierdie wonderlike verhaal moet deel.Mag Andries se verhaal jou hart aanraak met hoop en vertroue in God. 'n God van wonderwerke selfs vandag - ook vir jou lewe."

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.00
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured