'n Epiese Ruimte-avontuur Die sterreoorlo het begin... Planeet Ude Ramazor, eens gedink verwoes deur kernwapens, is terug en sterker as ooit. Onder die bevel van Kilner Valkener, sweer die oorlewendes wraak op die drie planete wat hul eens probeer uitwis het: Zedikiah, Rashida en Talbot. Met 'n magtige vloot en vernietigende wapens, is Kilner gereed om sy belofte aan sy sterwende vader na te kom-om Ude Ramazor se vyande tot in die stof te trap. Maar oorlog bring meer as net vernietiging. In die skadu's beweeg die sluipmoordenaar Anleen Lindor, wie se eie wraak eed Kilner se lot kan verander. Is sy die een wat hom tot 'n val gaan bring, of is hul paaie bestem om op 'n onverwagse manier te kruis? Sterrevegters Boek 3 is 'n aksiebelaaide en fassinerende reis deur sterrestelsels, oorlo en verraad. Maak gereed vir 'n avontuur wat jou asem gaan wegslaan
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.