Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Stefan Sprinkaan [Afrikaans] Book

ISBN: 1049201256

ISBN13: 9781049201252

Stefan Sprinkaan [Afrikaans]

"Stefan Sprinkaan" is 'n Afrikaanse kinderboek wat geloofswaardes op 'n sagte, kindervriendelike manier oordra. Die boek bestaan uit tien kleurvolle stories - Die waarheid, 'n Groot mond, Moeg, Help mekaar, Om 'n maatjie te wees, Gehoorsaamheid, Dis lekker om te lewe, Saam, 'n Seer hart, en Dood - elkeen met 'n unieke les wat kinders help om die w reld rondom hulle beter te verstaan.

Saam met Stefan Sprinkaan, Sylvia Slak, Simon Skilpad, die plaasboer en sy familie, leer jong lesers hoe om te vertrou, te vergewe, lief te h , te deel en gehoorsaam te wees. Die stories speel af op Jesse se plaas, 'n veilige, liefdevolle omgewing waar humor, avontuur, God se sorg en die warm gevoel van saamwees op elke bladsy te vinde is. Elke hoofstuk skep ruimte vir gesprekke tussen ouer en kind oor emosies soos hartseer, vreugde, jaloesie en aanvaarding, en wys hoe God se liefde in alledaagse ervarings sigbaar word.

Hierdie boek is ideaal vir ouers, onderwysers en kinders tussen 3 en 10 jaar. Dit werk perfek vir slaaptydstories, klastydlesse of rustige familie-oomblikke. Dit is ook 'n wenner boek vir die terapie kamer. "Stefan Sprinkaan" is uiteindelik 'n hartstorie vir elke kind - 'n herinnering dat jy kosbaar, waardevol en veilig is binne God se plan.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.20
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured