2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is altyd ʼn groter doel vir ons beskik. Ons trap diep spore in die digkuns-w?reld en ons los ons nalatenskap aan ons naaste asook ons taal. Maar ek glo nie enige van die mense sal ooit verstaan waarvandaan ons woorde kom nie. Hoe diep ons moet delf, beleef en selfs leef om die seer, die blydskap, vreugde en hartseer neer te skryf nie. Mag hierdie stel bundels van 2021 jul herinneringe lewendig hou. soms as die dag se glas leeggeskink is en die sonbesies nagmusiek gee is die stilwees van ʼn vriend se woord kosbaarder as al die saampraat wat mens hoor soms as net vingers praat flitsend oor die sleutelbord is gedagtes wat die digters deel meer werd as enige gesproke woord... Heleen Malherbe
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.