![Spore [Afrikaans] B09TDZC9V2 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/9E9670AFEA9ABBB7416CFB33E7FFFB1B240159DD.jpeg)
SporeSpore wat ons trap
spore agtergelaat
spore teen ʼn Namib rooiduin se sand
spore teen die rante van Namakwaland
spore oor die son, sterre en maan
spore van die liefde agtergelaat
en oor sovele ander dinge
wat sovele sal verstaan
spore in die nag
spore...
