Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback SPOOKeFFEK: Die Slag van Kraken [Afrikaans] Book

ISBN: 1997443090

ISBN13: 9781997443094

SPOOKeFFEK: Die Slag van Kraken [Afrikaans]

In hierdie derde boek van die gewilde SPOOKeFFEK-reeks, is Karel angsbevange, erger as ooit tevore. Hy word gedwing om die gevolge van sy eie skeppings in die gesig te staar. Want, hy het nou beheer oor alles verloor. Vyand Kraken het oorgeneem, met skrikwekkende gevolge. Om te dink alles het s onskuldig met Boesman rotskuns begin. Rotstekeninge van skadelose wesens wat hy, Karel, as speletjies op sy rekenaar geplaas het.

Terwyl Karel se meisie, Siti, ontvoer word deur 'n sindikaat wat kinders smokkel, probeer hy saam met sy vriend kaptein Trompe Bopape en niggie Zelda, om Siti op te spoor en die bose Kraken-netwerk tot 'n val bring.

Van die Richtersveld se Wondergat tot in Noorwe se fjorde, ontvou 'n adrenalienbelaaide stryd teen 'n organisasie wat die donkerste uithoeke van die internet beheer. En in die donker skadu's van die Rooisee, wag e Kraken - 'n gemuteerde inkvis soos geen ander.
Vol avontuur, mitologie, tegnologie en spanning, is Die Slag van Kraken 'n onweerstaanbare leeservaring vir jong volwassenes n fantasie-liefhebbers van alle ouderdomme.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Teen & Young Adult

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured