Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455925

ISBN13: 9781991455925

SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's [Afrikaans]

Al ooit gehoor van vreemde wesens wat uit 'n rekenaar oor die internet ontsnap? En ongekende chaos in die werklikheid veroorsaak?

Die Spookeffek-tiener-reeks, neem jou op so 'n skrikwekkende avontuur, waar die grense tussen die digitale en die werklike w reld vervaag. Karel Dekker, 'n talentvolle jong rekenaarspeletjie-ontwerper, skep die e Kang's - 'n groep van ses mistieke wesens gebaseer op Boesmantekeninge. Maar 'n fout in die kwantum-rekenaarprojek bring hulle tot lewe in die werklikheid - as genadelose jagters op 'n missie teen misdadigers.

Terwyl Karel poog om die e Kangs terug na die digitale ryk te teleporteer, kruis sy pad met gevaarlike vyande, insluitend die sinistere Topo, wat nou die geheimsinnige tPort-program in sy besit kan kry. Met tPort is dit wen of verloor, eenvoudig soos dit. In 'n jaagtog wat hom na die Kaap en tot diep in die Richtersveld neem, moet Karel en sy vriendin, Siti, en niggie Zelda, die laaste e Kang's opspoor voor dit te laat is.
Spanning, aksie en 'n goeie skeut wetenskapfiksie sorg vir 'n meesleurende storie wat jou sal laat wonder: is daar iets m r aan ou legendes as net mites? Byvoorbeeld: hoe lank weet mense soos die Khoisan reeds van iets soortgelyks aan die kuberruim?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Teen & Young Adult

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured