Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Spoelgoud [Afrikaans] Book

ISBN: B0915995JM

ISBN13: 9798728304234

Spoelgoud [Afrikaans]

Wat kan alles verkeerd loop met ʼn onskuldige staptog deur die berge? Vir die vier avontuurlustige vriende, Gert, Conrad, Ryno en Liesel, wat van die staproete afgewyk het, het dit ontaard in ʼn nagmerrie, waarin hulle ook in lewensgevaar verkeer het. Deur die versteekte ingang van ʼn grot te ontdek en dit te verken, eindig hulle in ʼn geheimsinnige vallei wat onbereikbaar is en weggesteek is van die buitewereld.Hulle word betrap en gevange gehou deur ʼn groep mans wat spoelgoud in ʼn rivier ontgin. Die seuns word gedwing tot handearbeid deur te help om die goud te herwin, terwyl Liezel bedags vir die kosmaak moet sorg.Planne word beraam om uit die vallei te ontsnap. Sal hulle daarin slaag om lewend hier uit te kom?Vele struikelblokke en gevare is op die agenda, waarin Liesel ʼn heldhaftige rol speel met die poging om te ontsnap.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured