![Skorpio [Afrikaans] 0798185937 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/3B1500578F8DF38DB4EB22A9F3A561C8113465BF.jpeg)
Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g'n ongeluk nie. En dan gaan 'n woonwa op 'n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van...