Rou Emosies is n boek wat saamgestel is uit 18 Afrikaanse gedigte geskryf deur Stef Schuurman. Die gedigte handel oor die allerdaagse lewe en emosies. Emosies van verwyt, liefde, teleurstelling en talle meer. As mens moet ons met die emosies in ons harte leef, en hierdie emosies kan ons breek of sterker maak. Met die gedigte hoop die skrywer dat sy lesers hul eie emosies kan koppel en verwerk.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.