Ge nspireer deur die 'mensegraf', van die oorlogperd 'Rooibok', word die leser saamgeneem op die lewensreis van Lodewyk Spies, 'n man gevorm deur sy herkoms, geloof, landbou, liefde, kinders, plesier, harde werk, telleurstellings, die verwoestende werke van 'n oorlog, swaarkry, 'n weer begin, die afstaan van geliefdes aan die dood, ontmoeting met ander tale en kulture, hartseer, verlange, nostalgie, berusting en vrede.