Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Rolbos [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455968

ISBN13: 9781991455963

Rolbos [Afrikaans]

Melt Keller keer terug na sy pa se plaas in Namibi ,
onbewus van die lewensveranderende onthullings wat op
hom wag. Sy pa, Markus, het intussen 'n nuwe lewe
opgebou-'n nuwe vrou, 'n nuwe gesin en 'n nuwe manier
van doen. Wat begin as 'n poging om sy plek in hierdie
vreemde w reld te vind, ontaard spoedig in 'n wrede spel
van verraad, geheime en ontnugtering. Wanneer Melt se
verlede hom inhaal en hy voor 'n onmoontlike keuse te
staan kom, moet hy besluit: aanvaar hy die lewe wat vir
hom beplan is, of skeur hy los en begin oor?
In die uitgestrekte Namib-woestyn, tussen
wildkampe en roosboorde, ontdek hy dat
familie nie altyd beteken wat jy gedink het
nie - en dat sommige verbindings dalk beter
verbreek word.
Rolbos is 'n aangrypende storie oor verlies,
identiteit en die keuses wat ons toekoms bepaal

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.11
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured