Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Roepstem [Afrikaans] Book

ISBN: B08QRKVGDL

ISBN13: 9798582943310

Roepstem [Afrikaans]

RoepstemEk vat my lewenspad vol selfvertroue, glad nie bekommerd oor die storms van die lewe, 'n troebelgees beswaard in die oggend lug, ek vind myself dansend in die kalmte van die see, Skud af die bulte, berge en dale, dus om te verover, stryk uit die kreukels in my lewe...Noem my by my naam, ek is wie ek is... Digter.Roepstem, my onthulling van my hartsgeheime, my lewenspad. Ek is vrou, ek is dogter. Hierdie digbundel weerspie l verskeie fases van my lewe, soms aanmoedigend, soms laf met 'n tikkie hartseer, maar altyd as vrou, dogter, peetma...noem my vrou; noem my vegter.As Digter nooi ek julle, my lesers om saam met my op reis te gaan...Roepstem...my reis

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.58
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured