![Ramadi [Afrikaans] B09QF5SDGK Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/685DB4F91658A20F6D5F592BC3C851884CFA1B08.jpeg)
Boek 2 van die Dirk Pienaar Trilogie Dirk kyk op en Maggie storm in sy arms in. Later loop hulle drie hand aan hand. Maggie hou Dirkie se linkerhand vas en Dirk hou met sy linkerhand Dirkie se regterhand vas. Ratel kyk op, sy rosyntjie gesig word strak, want...