Ons leef in 'n ongekende tyd. Niks voel meer normaal nie. Hierdie 40 oordenkings uit die Psalms wil jou help om moed te skep en om hoop te behou. Ja dinge is anders, ja dinge mag dalk vir jou baie sleg voel maar die Here bly steeds dieselfde. Soos die Psalmdigter kan jy elke dag opnuut uitroep na Hom. Hy hoor (al voel dit vir jou of dit nie altyd dadelik is nie) en Hy antwoord op maniere ver bo wat ons ooit kan dink of vra. Hierdie boek wil jou help om te bly glo en om te weet "ook dit sal verbygaan". Daar is ook elke dag 'n kort gebed om te bid - veral as dit in hierdie tyd vir jou moeilik voel om te bid.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.