Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar [Afrikaans] Book

ISBN: 1920693211

ISBN13: 9781920693213

Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar [Afrikaans]

Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar

25 Illustrasies ingesluit

Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in 'n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis. Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek... maar daar is ook 'n kat wat muise jaag, 'n kok wat nie van muise hou nie, 'n vreeslike gerumoer die hele dag lank... Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe?

Hierdie klein storieboek sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van 'n plaasmuis wat sukkel om die stad gewoond te raak, en 'n stadsmuis wat sukkel om die plaas gewoond te raak. Dit is ideaal vir gebruik deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$9.30
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured