Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Pedale van Papier [Afrikaans] Book

ISBN: B0BYFV9SSR

ISBN13: 9798379021177

Pedale van Papier [Afrikaans]

Pedale van papier is 'n boek wat jou raak, aanraak en emosies in jou wakker maak van woede tot hartseer en tog ook die hoop wat dan in jou hart kom l?.

Rhona Kotz? se roman, Pedale van Papier, is gebaseer op 'n ware verhaal oor Karien, 'n dogter se aanneming, verwerping en ook molestering deur 'n persoon wat sy vertrou het.

Mag elke persoon wat hierdie boek lees, weet dat daar hoop is.

Gaan nog net ʼn klein rukkie aan.
Moenie opgee nie, nooit nie.
Karien het dit gemaak.
Jy kan ook.

Die merkwaardige verhaal word binnekort as rolprent vervaardig.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured