Grondvat-politiek, wit-haat en ras-bevoordeling laat die vraag: "Wat as?" Hoe verander nasionale ootmoedgebed soos by "It's Time" die toekoms? Siener van Rensburg se omstrede 'gesigte' kom uniek bymekaar in 'n verhaal van agt tonele wat in drie bedrywe van 'n nagmerrie tot 'n soet droom van hoop ontwikkel as 'n Jefta-tipe verklaring (Rigters 11:26). 'Partisie' beskryf dus 'n onverwagse, maar polities-histories nie onmoontlike 'ZA weergeboorte'. Want genade en redding verloop altyd anders as wat die mens dit wil of dit verwag.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.