Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde.Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.Die miljoen dollar vraag is egter -hoe oorleef mens 'n jaar in Parys?Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step: Reel 1 moenie Engels praat nieReel 2 moet GLAD nie Engels praat nieReel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik...Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf.'n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors, reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad, die Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal - die reisjoernaal met je ne sais quoi.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.