![Padloper [Afrikaans] B0B5KNYPL2 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/1075A9F871CA957A3F152FE8D2C1AB38F37E6506.jpeg)
Met 'n rugsak oor sy skouer kom Jack Follet pas van die Amasone-rivier in Suid-Amerika by die dorp Parys teen die Vaalrivier, aan. In 'n supermark klap die beeldskone Beulah Senekal hom deur die gesig omdat hy kwansuis aan haar boud gevat het. 'n Polisie-offisier sien...