Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ou Liefde Roes nie [Afrikaans] Book

ISBN: 199145564X

ISBN13: 9781991455642

Ou Liefde Roes nie [Afrikaans]

Die lewe het vir Mari lelike kurwes gegooi. Sy besluit om na al die ongelukkige jare in die stad, terug te keer na haar plattelandse tuisdorp, waar sy hoop sy weer vrede sal vind. Maar haar planne om 'n stil lewe te lei, word omvergegooi wanneer Japie Basson, haar ou skoolliefde, onverwags by haar voordeur opdaag. Dieselfde Japie wat haar hart as jong meisie, in seweduisend stukkies gebreek het.

Die soet kom saam met die bitter toe sy besef dat sy na alles, steeds lief is vir hierdie man . Hulle spandeer 'n aand saam, en soos die noodlot dit bepaal, sy raak swanger. Nie net met een baba nie, maar drie

Wat volg is 'n verhaal vol nostalgie, humor en emosie. Die storie ontvou met onthullings oor die verlede en dinge wat nie altyd volgens plan verloop nie.
Gaan Japie haar bystaan met die swangerskap en deel word van Mari en die drieling se lewens, of gaan hy die pad vat en w r haar hart breek?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.57
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured