Hierdie pragtige prenteboek neem lesers op 'n reis om die w?reld met 10 van die gewildste stories oor wesens groot en klein. Hierdie versameling diereverhale bring die gewildste dieremites, legendes en fabels bymekaar Vir storieliefhebbers jonk en oud is hierdie die perfekte bloemlesing vir alle gesinne en diereliefhebbers regoor die w?reld. 'n Goeie toevoeging tot 'n kind se biblioteek.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.