Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Op soek na ware geluk [Afrikaans] Book

ISBN: 199145595X

ISBN13: 9781991455956

Op soek na ware geluk [Afrikaans]

Wanneer dokter Chantey Bruwer in die rustige Karoo-dorpie Kroondal aankom, is dit met die hoop om haar hartseer en die skaduwees van haar verlede agter te laat. Haar nuwe pos by die hospitaal bied 'n kans om oor te begin - ver van die seer wat sy in Kaapstad agterlaat.

Maar Kroondal is nie so stil soos dit lyk nie. Van haar eerste dag af bots sy met dokter Berto van Schalkwyk - aantreklik, uiters bekwaam, en oortuig dat sy nie in sy w reld inpas nie. Tog is daar 'n vonk tussen hulle wat albei sukkel om te ignoreer. Terwyl sy probeer om haar plek in die gemeenskap te vind, begin Chantey besef dat die verlede haar dalk nie so maklik gaan los nie... en dat liefde soms op die mees onverwagte plekke skuil.

Kan sy regtig weer vertrou? En sal sy uiteindelik vind waarna sy regtig soek - ware geluk?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.67
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured