Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Oom Gert Vertel en Ander Gedigte deur Visser & Leon [Afrikaans] Book

ISBN: 154289669X

ISBN13: 9781542896696

Oom Gert Vertel en Ander Gedigte deur Visser & Leon [Afrikaans]

Oom Gert Vertel EN ANDER GEDIGTE deur A.G. Visser en Anna K Leon Ingesluit is ook die eerste Twee Hoofstukke van Die Eerste en Tweede Afrikaanse Bewegings. Die Hoog-Hollandse Party.As 'n mens 'n Voorrede skrywe, dan het hy die reg om van homself te praat. Ek wil egter van die reg afsien, want van myself is daar niks te vertel nie. Slegs dit: hoe ek daartoe gekom 't om die bundel rympies te laat druk. En miskien is dit nodig, dat ek die leser 'n verklaring van sulke astrantheid gee. Vir jare het ek my vermaak met versies draai en met die loop van tyd het ek 'n hele boel van die rympies in my tafellaai opgegaar. Dit was, en is, 'n onnosel vermaak, waarmee ek net maar myself gekwel 't, deurdat ek somtyds nie 'n rym in die hande kon kry nie, en nog meer kere nie goed in woorde kon uitdruk, wat ek gevoel en ondervind 't. Toe het ek terloops eenmaal met my vrind Smith oor ons taal gepraat, en hom ook een en ander van my versies gewys. Hy was vrindelik genoeg om te s , dat dit hom ge nteresseer het; en later het hy my wysgemaak, dat dit ook miskien andere van ons mense kon interesseer. Hy het sommige van die rympies uitgekies-di wat in die volgende bladsye staan-en het my gehelp om dit vir die pers klaar te maak.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured