Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ontwaak, Israel! (Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0CQT8ZY16

ISBN13: 9791126312450

Ontwaak, Israel! (Afrikaans Edition) [Afrikaans]

God het alreeds aan my breedvoerig die rampe geopenbaar, wat gedurende die Sewe-jaar Groot Beproewing gaan ontvou. Vir daardie rede, is dit my ernstige begeerte dat die mense van Israel wie God se uitverkorenes is, sonder enige verdere vertraging Jesus, wie ongeveer twee duisend jaar gelede op die aarde geloop het, as hulle Saligmaker moet aanvaar, sodat nie een van hulle agtergelaat word, om tydens die Groot Beproewing te ly nie.Deur God se genade, het ek 'n werkstuk geskryf en opgedra, wat antwoorde voorsien aan die Joodse duisendjaar-lange dors na die Messias, en na eeu-lang vrae wat voortdurend geopper word.Mag elke leser van hierdie boek God se desperate boodskap van liefde ter harte neem, en kom om die Messias, wie God vir die mensdom gestuur het, sonder enige verdere oponthoud te ontmoet Ek is vir elkeen van julle met my hele hart lief.


Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.03
Save $0.97!
List Price $13.00
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured