Het jy al ooit gewonder waarom God jou gemaak het? Of wat sy doel vir jou in sy skepping is? Ontdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul - om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig. Ontdek jou doel in God se plan Bybelstudie is gebou rondom die brief aan die Efesi rs en sal jou lei om: God se doel vir jou te ken en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan, jou geloof op praktiese maniere te laat groei, enbetrokke te raak in jou gemeenskap deur die boodskap van die evangelie uit te dra.Herontdek God se doel vir jou en die kerk met die gereedskap in die Efesi rsbrief. Die vrae sal jou help om die waarhede en insigte van elke week in jou eie lewe toe te pas, na te dink oor die geloofsgroei wat jy ervaar en die Goeie Nuus te verkondig.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.